A Night at the Opera

A Night at the Opera
van Queen
Vrygestel21 November 1975
Genrehard rock
Speeltyd43:10
EtiketEMI, Parlophone
ProdusentRoy Thomas Baker, Queen
Queen-chronologie
Sheer Heart Attack (1974)String Module Error: Match not foundString Module Error: Match not found A Night at the Opera A Day at the Races (1976)String Module Error: Target string is emptyString Module Error: Match not found

A Night at the Opera is die vierde album van Queen wat op 21 November 1975 deur EMI vrygestel is in die Verenigde Koninkryk. Dit is geproduseer deur Roy Thomas Baker en Queen, was na berig word die duurste album ooit teen die tyd van sy vrystelling. Die album het sy naam gekry van die Marx Brothers-film met dieselfde naam, wat die groep een aand in die ateljee-kompleks gekyk het tydens opname.[1]

  1. "The Story of Bohemian Rhapsody", BBC, dir. Carl Johnston, First broadcast 4 Desember 2004

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy